Jan Braai Braaibroodjies en Burgers
Qty
Add to Cart
Check In-store Availability
VIEW
Add to Shopping ListADD
Description
Note: Promotions in store and online may vary
Wie sou kon raai dat Jan en sy boeke wêreldbekend sou word vir braai! Die braaikoning is terug met 'n splinternuwe boek. Dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie 'n gedaantewisseling. Vind hoender, beesvleis, vegetariese en veganistiese braaibroodjie- en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur.
- Product code:
9781928257820
Leave us a review!
Share with us your experience with this product