weg!Botswana Tydsrif
Qty
Add to Cart
Check In-store Availability
VIEW
Add to Shopping ListADD
Description
Note: Promotions in store and online may vary.
In hierdie uitgawe van weg! Botswana kan jy jou eie droom vakansie beplan. Hierdie tydskrif fokus op die noorde van Botswana, Namibië se Caprivistrook en die Victoriawaterval (Zimbabwe- en Zambië-kant) - Besoek die Sentraal-Kalahari; die Okavangopypsteel; Mabuasehube.
- 170+ Blyplekke
- 17 Kaarte
- Ry op ’n fiets van Buitepos na Gweta (en verder)
- Neem die beste voëlfoto’s in die Chobe
- Kamp die lewe beter in die Caprivi
- Kry bier en kultuur in Maun
- Roei op die Zambesi by Vic Falls
- Vind vrede in die Khama Rhino Sanctuary
- Product code:
9781920559755
Leave us a review!
Share with us your experience with this product